Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Jan Rhaap- Album : ELMBOOG  NA BO

 

Jan Rhaap het geen bekendstelling nodig nie en het vandag sy splinternuwe album, ELMBOOG NA BO vrygestel!
Hierdie liedjie is goed, baie goed!

Wêreldwyd gaan mense nou deur ’n moeilike tyd, maar ons moet probeer om nie ander se besluite te oordeel as ons nog nie in hulle skoene was nie,” deel Jan Rhaap oor hierdie pop-rocksnit wat deur Juan Boucher en

Adriaan van der Merwe geskryf is.

Ek is oortuig dat die luisteraars hiervan gaan hou en die positiewe boodskap sal waardeer!

Onder en aangeheg is die inligting benodig:
(Die MP3 & WAV is beskikbaar in die Dropbox skakels, maar sal as aanhegsel gestuur word indien so verlang)

 

Lied:                   Kom Loop
Sanger:              Jan Rhaap
Skrywer(s):        Jan Rhaap / Juan Boucher / Adriaan van der Merwe

Jan Rhaap – Kom Loop - MP3:  https://www.dropbox.com/s/2i5gyiwer30x3rb/Jan-Rhaap-Kom-Loop.mp3?dl=0