UA-149834782-1
Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Gaan Groot Events bied U nou 'n 1Stop Diens

Ons bemark verskeie sangers / Kunstenaars aan skoue en musiek feeste landswyd.

  • Bestuur en reel musiek feeste. Voorsien die infra-struktuur, verhoog en klank vir binne en buite vertonings.
  • CD opnames en die bemarking daarvan. Ons beskik nou ook oor ons eie "label".


Kontak ons gerus om 'n fees in u area te reel. Geniet die optredes van ons land se beste kunstenaars. Ons bevorder nuwe talent.

 

Kontak Gerus:

Andre
Tel: 0795058450.