Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Gaan Groot Radio bied 'n bekostigbare advertensie medium wat 'n massa gehoor in beide Afrikaans en Engels kan bereik. Ons multi-media advertensie benadering bied 'n ideale geleentheid wat individueel vir jou, die adverteerder, saamgestel word. Dit bied aan jou besigheid (klein of groot) die geleentheid om jou teiken mark oor radio, en sosiale media platforms gelyktydig te bereik, volgens jou voorsiene begroting!

Kontak

Yolanda, Algemene Bestuurder

0843228088 of E-pos yolanda@gaangrootradio.co.za

vir meer inligting

Prestige Panelbeaters | Approved Body and Automotive Repairer

Visit us at 5 Mimosa Street, Hermanus

Contact: Linda Labuschagne, cell: 0839401983 - Email: prestige@hermanus.co.za